Dirk gesels met Danie oor die Voortrekkermonument (VTM), sy visie vir die toekoms en hoe dit gaan met die omdraai-strategie. Die Voortrekkermonument is meer as net ’n erfenisbewaringsterrein. Dit is Afrikaners se kultuurtuiste waar almal welkom
Dirk kon gesels met Jaco and Werner op hul besoek aan Amerika en gesels oor die Solidariteit Beweging, hul persoonlike aansporing en die omarming van Afrikaners in die diaspora.
Dirk se geselsie met Dawie begin heel lig en word stelselmatig 'n rou gesprek oor die lewe, konstante selfverbetering en 'n boodskap van hoop in 'n donker tyd. Geniet dit en onthou om in te teken deur "Subscribe" te druk op Apple Podcasts of te
In hierdie episode gesels Dirk met Sihle Ngobese, oftewel Big Daddy Liberty, oor ras, kultuur, vryheid en geloof. Teken in deur subscribe te druk langs die DS Program op jou foon.
Dirk kon net voor die staatsinperking met Flip gesels. Hulle raak aan verskeie onderwerpe, soos die artikel wat Flip geskryf het, eie arbeid, en die belangrikheid van met mekaar praat.
Dirk is terug met sy eerste episode van die nuwe jaar. Hy bespreek die idee van eie arbeid, hoekom sommige Afrikaners hulself as "te goed" ag vir sekere werk en ons afhanklikheid van goedkoop arbeid wat ons vyandig is.
In hierdie episode kom Dirk met 'n kort boodskap van hoop vanuit Amerika: Probeer nie te veel die probleme van 'n sekere land waarin jy jouself bevind te internaliseer nie. Veral as die land nie goedgesind is aan jou as minderheid nie. Luister,
Charl & Liza-Marie is die eienaars van De Afrikander Handelshuis asook die REPUBLK handelsmerk. Hulle het met Dirk gaan praat oor geskiedenis, podsendings, identiteit en waarom Afrikaners so lief is om "New York" hemde te dra.
Dankie aan ons borg, SAPMOK vellies! (Sapmok.com). Sue-Ann de Wet van Wêreldwyd gesels met Dirk oor Afrikaners in die diaspora. Teken in, deel en praat saam op Twitter.
Baie dankie aan ons nuwe borg: SAPMOK vellies! In hierdie episode gesels Dirk met Ernst oor sy werk by Afriforum, anonimiteit op die internet, sy opinie oor die toekoms van podcasts/alternatiewe media en identiteitspolitiek. https://sapmok.com
Die kragtige Jacques Basson van die Klipkouers potgooi is vandag Dirk se gas. Hulle raak aan verskeie onderwerpe soos besigheid, entrepeneurskap, Afrikanerskap en nog vele meer.
Johan Wolfaardt is die kurator van die President Marthinus Wessel (MW) Pretorius huismuseum in Potchefstroom. Dirk het met hom gaan gesels met sy besoek tydens Aardklop en die gesprek het gegaan oor Afrikaner-identiteit, die Voortrekkers en nog
Dirk gesels in hierdie episode oor die gesprek tussen Helen Zille & Max du Preez op haar nuwe Podcast, Tea with Helen.Dankie aan ons borg Kuif & Baard, hier is hulle video op Afrivriendelik: https://www.facebook.com/afrivriendelik/videos/513490
Dirk het uiteindelik gaan draai in Orania en vir homself gaan kyk hoe lyk dit in hierdie Afrikaner-dorp. Gesels gerus saam op Twitter. Orania Karnaval: http://oraniakarnaval.co.za/Ons borg vir hierdie episode: https://www.afriforumnetwerk.co.za
In hierdie episode kyk Dirk na die idee van die bekwame staat as oplossing vir Afrikaners, teenoor 'n gemeenskap wat vir haarself sorg. Hy gebruik uittreksels vanuit gesprekke met Helen Zille en Flip Buys. Praat gerus saam op Twitter, deel en t
In hierdie episode gesels Dirk oor Martijn van Helvert, "Kragdag" en Christaan Bezuidenhout wen in Spanje. Kragdag webblad: https://www.kragdag.co.za/KragKidz, ‘n junior entrepreneurskompetisie: https://www.kragdag.co.za/dokumente/Inligtingstuk
In hierdie onderhoud-episode gesels Dirk met Schalk van Heerden van die Betereinders. Webblad: http://www.betereinders.co.za/Youtube Video om die braai: https://www.youtube.com/watch?v=qiRjd-II7Z8&feature=youtu.beZebra Crossing: www.zebrax.co.z
In hierdie episode gesels Dirk oor die "Betereinders" en die verwikkelinge by die Orania-beweging. Betereinders video en webblad:http://www.betereinders.co.za/https://www.youtube.com/watch?v=qiRjd-II7Z8Orania e-nuusbrief:https://orania.co.za/e-
In hierdie episode kyk Dirk na bevoorregting en die Helen Zille twiet-debakel. Skakels onder:Sokal Hoax: https://www.theatlantic.com/ideas/archive/2018/10/new-sokal-hoax/572212/Afriforum artikel: https://www.afriforum.co.za/dubbele-standaarde-e
In hierdie episode kyk ons vinnig na die Multichoice teen Steve Hofmeyr saga en die idee van Afrikaner teenoor Afrikaanssprekende. Teken in, deel en praat gerus saam op Twitter! Mia Lindeque artikel: https://ewn.co.za/2019/04/30/multichoice-coc
In hierdie episode gesels Dirk oor kultuurdoders en die wynboere in die Kaap wat Ramaphosa jêm om die bek smeer. Praat gerus saam op Twitter en onthou om in te teken deur die subscribe knoppie op jou foon te druk.Vir meer Dirk Scheepers Program
In hierdie episode gesels Dirk met Ernst Roets regstreeks vanuit New York. Ernst is in die VSA op 'n bewusmakingsveldtog teen onteiening en plaasmoorde. Teken in op die Dirk Scheepers Program en gesels saam op Twitter by @DSProgram.Vir meer Dir