Wil jy jou gesin se band versterk en spesiale herinneringe skep?In hierdie episode gesels ons oor hoe eenvoudige gesinstradisies ’n groot verskil kan maak—sonder dat dit tydrowend of duur hoef te wees. Felicia Snyman Du Toit vertel hoe hulle k
Sy was 'n prem-baba, blind van geboorte af en ‘n enkelma op ‘n jong ouderdom. Later in Shani Little se lewe het sy boonop gesukkel om swanger te word - en toe dit eindelik gebeur, kry sy ook ‘n borskankerdiagnose.Shani is egter gelouter deur d
Outisme, ADHD en neurodiversiteit raak talle ouers. Onsekerheid, vrees en selfs woede is van die emosies wat met 'n diagnose kan gepaardgaan. Daniëlla gesels met Nellie van der Walt en haar dogter, Nina, wat beide outisme het. Die 16-jarige Ni
Hier’s ’n episode wat jy nie wil mis nie – selfs al klink "blaasgesondheid" nie juis soos 'n lekkerluister-onderwerp nie!In dié belangrike gesprek met Dr Farzana Cassim, een van Suid-Afrika se voorste uroloë en uro-ginekoloë, leer ons hoe om g
Swangerskap eis baie van jou liggaam, maar met die regte benadering kan jy sterk en gesond bly – vir jouself én jou baba.In hierdie BlitsPod gesels Daniëlla met Annéke da Silva, ’n spesialis in pre- en postnatale fiksheid. Sy deel drie wenke
Wat as jou eie ma jou nie meer herken nie? Dit is die realiteit vir Karin Hand, ‘n ma van twee jong kinders, wie se ma met Alzheimer's leef. Karin vergelyk die siekte met ‘n kluisenaarskrap wat haar ma stukkie vir stukkie uit haar eie dop druk.
Steel jy 'n deel van jou kind se onskuld wanneer jy hulle toegang gee tot sosiale media? In hierdie episode gesels Daniëlla met Nica Maree van SFC -SA (Smartphone Free Childhood SA) oor die emosionele impak van slimfone en sosiale media op kind
‘n Onverwagse swangerskap is nie altyd goeie nuus nie—veral as jy gedink het jou gesin is klaar of jy sukkel al klaar om kop bo water te hou. Karla Janse van Vuuren het op 40 tot haar skok uitgevind sy kry ‘n laatlam, en vir lank was dit iets w
Dis elke ouer se nagmerrie —jy kyk op, en jou kind is net… weg.Of dit nou op die strand, in ‘n winkelsentrum of by ‘n fees is, jou en jou kind se reaksie in daardie eerste oomblikke kan deruslaggewend wees.In hierdie BlitsPod deel Daniëlla ko
Wat gebeur met jou kinders as iets met jou sou gebeur? Het jy reëlings in plek om hulle te beskerm en is jy seker al die tegniese aspekte wat jou testament betref, is soos dit moet wees?Daniëlla gesels ek met Japie Reyneke, ‘n gesoute finansiël
Ons dink dikwels ons sal ‘n pedofiel herken – ‘n grillerige ou man wat vir jou kind lekkergoed aanbied. Die realiteit is helaas baie meer ontstellend. Pedofiele is sportafrigters, onderwysers, mentors – 'betroubare' volwassenes wat kinders én h
In hierdie episode gesels Daniëlla met Jaco Jacobs, een van Suid-Afrika se mees geliefde kinderboekskrywers. Ons praat oor waarom jou kind moet lees en hoe ouers kinders aan die lees kan kry. Jaco deel ook sy eie ervarings as pa van twee laersk
Ons hoor gereeld van geboorteplanne, maar wat gebeur as dit nie volgens plan verloop nie? Die meteoroloog Annette Botha deel die traumatiese gebeure tydens geboorte van haar dogter Lente—'n ervaring wat Annette byna haar eie lewe gekos het. Ann
'n Ma & 'n Mikrofoon is terug! Hierdie episode bied 'n voorskou van die onderwerpe en gaste wie se stories ons die komende weke gaan hoor.Ek deel ook opwindende nuus oor 'n benoeming vir ons podcast, en vra luisteraars se hulp en terugvoer.'
'n Nuwe skooljaar is sinoniem met siektes. Verkoues. Griep. Koors.Dr. Chantelle van der Bijl, ook bekend as Bloem MomDoc op sosiale media, gee in hierdie episode waardevolle raad. Sy gesels met Daniëlla oor onder meer:Hoe jy verkoues en griep
As ouers wéét ons hoe moeilik dit kan wees om te sien hoe ons kinders sukkel met spanning – hetsy weens 'n nuwe skooljaar, konflik met vriende, 'n nuwe omgewing, of selfs veranderinge in hul liggame.Dit kan ons magteloos laat voel, maar daar i
'n Reddingsboei vir elke nuwe mamma... Om 2025 te vier, deel ek weer die heel eerste episode van ’n Ma & ’n Mikrofoon— ideaal vir diegene wat vanjaar hul ouerskapreis begin. Of jy nou vroeg swanger is, onlangs 'n baba gehad het, of voorberei om
Byna al Tarryn Bell se kinders gaan binnekort sterf. Tarryn wéét dit - sy't hulle immers gekies.Talle is gered uit haglike omstandighede: weggegooi in bosse, agtergelaat in hospitale, of verwaarloos en mishandel in hulle ouerhuise.Verskillend
Skop die nuwe jaar af met jou eie persoonlike afrigter! In hierdie episode deel fiksheidskenner, "wellness coach" en ma, Michelle van Zyl, haar top oefen- en dieetgeheime met Daniëlla. Michelle weet self hoe moeilik dit kan wees om te begin oe
Sedert Hettie Brittz se ouerskapsboek "Kweek Kinders met Karakter" die eerste keer in 2007 gepubliseer is, het duisende kopieë verkoop en deel geword van Afrikaanse gesinne se verhaal en grootword-reis. Hettie, 'n ma van 3 (en nou ook ouma van
Tina en Francois van Deventer van Pretoria het 12 kinders. Ja, hulle is die biologiese ouers van al 12. Ja, Tina het aan al 12 geboorte geskenk. Ja, mense gaap hulle soms aan.Nee, dit was nie altyd maklik nie - maar dit is 'n seën en 'n voorre
Terwyl 'n Ma & 'n Mikrofoon 'n produksiebreek neem en werk aan nuwe inhoud, deel ons weer van ons gewildste episodes. Dat skermtyd 'n rol gaan speel in jou kleuter, kind en tiener se lewe (soveel te meer tydens die vakansie) is byna onvermydel
Terwyl 'n Ma & 'n Mikrofoon 'n produksiebreek neem en werk aan nuwe inhoud, deel ons weer van ons gewildste episodes. En met die vakansie en feestyd wat voorlê is dié episode oor waterveiligheid baie belangrik.Daniëlla praat met Petro Meyer, '
In die laaste episode van Seisoen 1 van 'n Ma & 'n Mikrofoon, vier ons 'n jaar van ouerskap, ondersteuning, raad en inspirasie. Hierdie platform is nou 'n wêreldwye Afrikaanse "kuber-netwerk" van ma's wat hulle stories ekom deel het. Sluit by